Roep Van Die Visarend

Avontuur en spanning wag in die Bosveld! Wanneer Kleinloek Bester by sy pa,Viervoet Loek, gaan bly, ontmoet hy die legendariese jagter Modzumi Albasini en sy avontuurlustige dogter, Toeks. Die aankoms van die beeldskone Estelle en n groep boewe ond...

Avontuur en spanning wag in die Bosveld! Wanneer Kleinloek Bester by sy pa,Viervoet Loek, gaan bly, ontmoet hy die legendariese jagter Modzumi Albasini en sy avontuurlustige dogter, Toeks. Die aankoms van die beeldskone Estelle en n groep boewe onder leiding van Boel Bredenkamp keer hul lewens behoorlik om.

  • 1
    Roep van die visarend Ep01

    Roep van die visarend Ep01

    26m 46s

    Roep Van Die Visarend - Ep01

  • 2
    Roep van die visarend Ep02

    Roep van die visarend Ep02

    26m 32s

    Roep Va Die Visarend - EP02