Konings
Konings is ‘n bekroonde reeks wat handel oor Dolf Groenewald, ‘n arm weeskind wat daarvan droom om eendag ‘n winkel, so groot soos ‘n rugbyveld wat alles verkoop, te hê. Sy pa se voormalige vennoot, Jollyboy neem Dolf onder sy vlerk toe beide sy ouers kort ná mekaar sterf. Jollyboy het twee kinders, Herman en Rika. Herman was van meet af aan antagonisties teenoor Dolf, maar dit het Dolf net méér gedryf om sy droom te bewaarheid. Met die hulp van Jollyboy, Syd en Oom Koos Bensien open Dolf sy winkel, Superspaar. Santie is die liefde van Dolf se lewe, maar Herman is die een wat met haar trou. Soos die jare aanstap groei Superspaar en word dit toenemend moeiliker vir Dolf, die magnaat, om beheer oor Superspaar te behou.
Episode Title
- 1

Konings Ep01
45m 18s - 2

Konings Ep02
46m 9s - 3

Konings Ep03
47m 32s - 4

Konings Ep04
47m 18s - 5

Konings Ep05
45m 20s - 6

Konings Ep06
45m 12s - 7

Konings Ep07
45m 7s - 8

Konings Ep08
45m 28s - 9

Konings Ep09
48m 5s - 10

Konings Ep10
47m 26s - 11

Konings Ep11
47m 44s - 12

Konings Ep12
47m 51s - 13

Konings Ep13
47m 19s - 14

Konings Ep14
47m 20s - 15

Konings Ep15
47m 41s - 16

Konings Ep16
46m 11s - 17

Konings Ep17
46m 18s - 18

Konings Ep18
46m 34s - 19

Konings Ep19
46m 18s - 20

Konings Ep20
48m 56s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.