Aandiens 24
Terwyl jy slaap, bly hulle waaksaam. Aandiens 24 neem jou agter die skerms van sekuriteitsmaatskappye wat dag en nag werk om mense , huise en ondernemings te beskerm. Ontmoet die mense agter die uniforms en ontdek wat dit verg om 24 uur per dag geree...
Terwyl jy slaap, bly hulle waaksaam. Aandiens 24 neem jou agter die skerms van sekuriteitsmaatskappye wat dag en nag werk om mense , huise en ondernemings te beskerm. Ontmoet die mense agter die uniforms en ontdek wat dit verg om 24 uur per dag gereed te wees wanneer iemand hulp nodig het.
Episode Title
- 1

Aandiens 24 EP1 Nelspruit
23m 35s - 2

Aandiens 24 EP2 BLOEMSEC & BEAGLE
24m 13sAandiens 24
- 3

Aandiens 24 EP3 CSI & EPR
23m 51sAandiens 24
- 4

Aandiens 24 EP4 Brinant and Kasselman(3)
25m 46sAandiens 24
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.