Steve Doen Beautiful Noise

Tydsduur: 1h 31m
Steve Hofmeyr sing Neil Diamond se grootste treffers. Die Voortrekker monument amfiteater was uitverkoop, mense het aan die bopunt van die Teater se terasse tussen bome gestaan om net deel te kon wees. Dit het mens op n reis geneem van Hot August Nig...

Steve Hofmeyr sing Neil Diamond se grootste treffers. Die Voortrekker monument amfiteater was uitverkoop, mense het aan die bopunt van die Teater se terasse tussen bome gestaan om net deel te kon wees. Dit het mens op n reis geneem van Hot August Night, toe Daimond aan die skares in die bome gevra het \\\"Are you still there tree people?\\\" Onvergeetlike aand saam met Steve...