Weerskant Die Nag
Tydsduur: 1h 41m
Weerskant die Nag
Wanneer Jurgen van Vreden die geheimsinnige nuwe onderwyseres, Hannie du Preez, op die strand ontmoet, voel hy dadelik tot haar aangetrokke. Agter haar terughoudendheid skuil egter ’n pynlike verlede wat dit vir haar moeilik maak o...
Weerskant Die Nag
Weerskant die Nag
Wanneer Jurgen van Vreden die geheimsinnige nuwe onderwyseres, Hannie du Preez, op die strand ontmoet, voel hy dadelik tot haar aangetrokke. Agter haar terughoudendheid skuil egter ’n pynlike verlede wat dit vir haar moeilik maak om weer te vertrou. Tant Annie probeer die twee bymekaar bring, maar die pad na liefde en genesing is allesbehalwe eenvoudig.
’n Aangrypende Afrikaanse drama oor die letsels van ’n traumatiese huwelik en die hoop op ’n nuwe begin, met Aletta Bezuidenhout en Nic van Rensburg in die hoofrolle, onder regie van Franz Marx.