Waar Is Sannie Dan

Tydsduur: 4m 19s
Waar kruip Sannie tog weg? Kom kuier saam in ’n vrolike plaaswêreld waar dié bekende Afrikaanse gunsteling met kleurvolle animasie lewe kry. ’n Bekoorlike kykervaring vol plaasnostalgie en pret vir die kleintjies!