Voortrekkermonument: Simboliek,Geskiedenis & Geesdrif
Vrygestel: 2018
Tydsduur: 47m 56s
Die 1938 herdenkingstrek en die 1949 inwyding van die Voortrekkermonument was ongeëwenaarde oomblikke in Suid-Afrika se geskiedenis. Duisende het die ossewaens verwelkom, die hoeksteen is op 16 Desember 1938 gelê, en ’n kwartmiljoen mense het in 1949...
Voortrekkermonument: Simboliek,Geskiedenis & Geesdrif
Die 1938 herdenkingstrek en die 1949 inwyding van die Voortrekkermonument was ongeëwenaarde oomblikke in Suid-Afrika se geskiedenis. Duisende het die ossewaens verwelkom, die hoeksteen is op 16 Desember 1938 gelê, en ’n kwartmiljoen mense het in 1949 die inwyding bygewoon.
Hierdie dokumentêr, met argief- en nuwe beeldmateriaal, bring die geesdrif en simboliek van die Voortrekkermonument tot lewe.