Vlug van die Seemeeu

Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 17m
Ouderdomsbeperking: Geen
Fritz Malherbe is ‘n beroemde dirigent en komponis. Ná ‘n verlowing van byna 4 jaar verbreek Leonie die verlowing omdat musiek Fritz se eerste liefde is. Fritz is ontsteld, drink homself dronk en veroorsaak ‘n tref-en-trap-ongeluk waarna hy tronk toe...

Fritz Malherbe is ‘n beroemde dirigent en komponis. Ná ‘n verlowing van byna 4 jaar verbreek Leonie die verlowing omdat musiek Fritz se eerste liefde is. Fritz is ontsteld, drink homself dronk en veroorsaak ‘n tref-en-trap-ongeluk waarna hy tronk toe gestuur word. Ná hy weens goeie gedrag vroeër vrygelaat is kruis sy paaie met dié van “Skinny”. Albei reflekteer op die hartseer en verliese van hul lewens wat daartoe gelei het dat albei dakloos en doelloos is. Saam-saam poog hulle om die stukke van hul lewens op te tel.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

KR
Koos Roets

Vervaardiger

QF
Quadro Films

Akteurs

DL
Don Leonard
PJ
Pieter Joubert
TP
Trudi du Plessis
LI
Liberace
PG
Pieter Geldenhuys
WN
Wena Naudé
PF
Pieter Fourie
SL
San de Lange
WS
Wilna Snyman
IN
Ilse van Niewenhuizen
MX
Mees Xsteen
DM
Dawie Maritz
DL
Doreen Lamb
WS
Wilma Stockenstroom