The Land of Milk and Money
Tydsduur: 1h 39m
Ouderdomsbeperking: PG-13
Wanneer drie mense honderd jaar later wakker word, bevind hulle hul in ’n Suid-Afrika wat hulle skaars herken. Hulle gaan op soek na die land van melk en heuning, maar kom gou agter dat dit in dié nuwe wêreld eerder oor melk en geld gaan. Wat volg, i...
The Land of Milk and Money
Wanneer drie mense honderd jaar later wakker word, bevind hulle hul in ’n Suid-Afrika wat hulle skaars herken. Hulle gaan op soek na die land van melk en heuning, maar kom gou agter dat dit in dié nuwe wêreld eerder oor melk en geld gaan. Wat volg, is ’n Suid-Afrikaanse satire vol absurde situasies en skerp humor oor wat van die beloofde land geword het.