Stilte

Vrygestel: 2012
Tydsduur: 1h 28m
Ouderdomsbeperking: Ouertoesig
Antoinette van Wyk is ‘n jong, mooi en talentvolle sangeres wat alles het om voor te lewe wanneer ‘n verskriklike tragedie haar tref. In ‘n geweldadige aanval in hul huis word beide haar ouers vermoor, en sy word vir dood agtergelaat. Sy besluit om t...

Antoinette van Wyk is ‘n jong, mooi en talentvolle sangeres wat alles het om voor te lewe wanneer ‘n verskriklike tragedie haar tref. In ‘n geweldadige aanval in hul huis word beide haar ouers vermoor, en sy word vir dood agtergelaat. Sy besluit om te herstel van hierdie traumatiese insident op haar oom en tante se plaas in Oudtshoorn. Die herstelpad is nie maklik nie, sy weier om te praat weens die trauma wat sy ervaar het, en daarmee saam raak haar sangstem ook stil. Antoinette kommunikeer deur middel van haar notaboek, dit is ‘n bron van hartseer en kommer vir haar tante wat wil sien dat Antoinette weer gelukkig is. Een Sondag storm Antoinette uit die oggenddiens en word deur die jong Pastoor Pieter gekonfronteer. Antoinette stem in om Pastoor Pieter oor haar probleme te gaan sien. In ‘n emosionele oomblik belei sy aan Pastoor Pieter dat sy haar geloof in alles, en ook haar geloof in God verloor het. Sy praat! Sy het weer haar stem gevind! Hierdie dag merk ‘n keerpunt in Antoinette se lewe.

Regisseur

DR
Darrell Roodt

Vervaardigers

AE
Anton Ernst
CB
Christianne Bennetto

Akteurs

AP
Angelique Pretorius
AF
André Frauenstein
AT
Altus Theart
DS
Dienie Steenekamp
DC
Deon Coetzee
CC
Chris de Clerq
CH
Chante Hinds
AR
Aubrey Rathogwa
LM
Lucky Mphga
EM
Emmanuel Mandaha
JG
Jim Gaika
CA
Chrissie Asiems
EP
Ellen Pretorius
AN
Andries
LP
Lloyd Potts
CN
Christo Niehaus
BT
Basia Tyrkalska