Ongewenste Vreemdeling

Vrygestel: 1974
Tydsduur: 1h 46m
Ouderdomsbeperking: Geen
Gerhard Steenberg is ‘n moordenaar op parool. Hy reis na Duiwelsvallei, 'n plek waar selfs die duiwel lig moet loop. Hy meng in die eienaardige lewens van die Duiwelsvallei-mense in. Aanvanklik gaan dit goed, maar dan steek moord, jaloesie, wraak en ...

Gerhard Steenberg is ‘n moordenaar op parool. Hy reis na Duiwelsvallei, 'n plek waar selfs die duiwel lig moet loop. Hy meng in die eienaardige lewens van die Duiwelsvallei-mense in. Aanvanklik gaan dit goed, maar dan steek moord, jaloesie, wraak en verraad kop uit.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

JR
Jans Rautenbach

Draaiboek

JR
Jans Rautenbach

Vervaardiger

EN
Emil Nofal

Akteurs

MW
Marius Weyers
MT
Marie Tjaden Tromp
MT
Marié du Toit
SK
Sandra Kotzé
BT
Barry Trengrove
DB
Dulcie van den Bergh
SL
Sann de Lange
AJ
Anele Jonker
RB
Regardt van den Bergh
MB
Manie Botha
GP
Gerrie du Pré