Nova

Vrygestel: 2017
Tydsduur: 4m 54s
Ouderdomsbeperking: Geen
’n Ruimtewese kom op ’n nova ster af, maar hy is nie seker hoe om hierdie ster te hanteer nie en besorg dit terug in die ruimte in. Die nova ster beland by ’n ander bekwame ruimtewese op, maar sy neem die ster terug na die manlike ruimtewese en leer ...

’n Ruimtewese kom op ’n nova ster af, maar hy is nie seker hoe om hierdie ster te hanteer nie en besorg dit terug in die ruimte in. Die nova ster beland by ’n ander bekwame ruimtewese op, maar sy neem die ster terug na die manlike ruimtewese en leer hom hoe om die nova ster te hanteer.

Nova is ‘n studentefilm deur The Animation School.

Regisseur

ON
Onbekend

Vervaardiger

TS
The Animation School
JB
Junayd Bradlow
JA
Jade Lee Africa
DH
Daniel Herbst
MM
Maxine Murray
MD
Matthew Dunwoody
AH
Allegra Hoekstra