Nooi van My Hart

Vrygestel: 1959
Tydsduur: 1h 27m
Die mynmagnaat, Nick du Preez, se dogter Cora is vasbeslote om ‘n maand deur te kom met slegs 50 pond sodat sy met Ferdie kan trou. Cora huur ‘n goedkoop woonstel, tel die sente af en probeer gewoond raak aan haar “nuwe” lewenstandaard. Nooi Van My...

Die mynmagnaat, Nick du Preez, se dogter Cora is vasbeslote om ‘n maand deur te kom met slegs 50 pond sodat sy met Ferdie kan trou. Cora huur ‘n goedkoop woonstel, tel die sente af en probeer gewoond raak aan haar “nuwe” lewenstandaard.

Nooi Van My Hart was die eerste Afrikaanse musiekrolprent wat in kleur verfilm was.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

PW
Pierre de Wet

Draaiboek

PW
Pierre de Wet

Vervaardiger

PW
Pierre de Wet

Akteurs

MR
Miemsie Retief
JN
James Norval
EF
Elsa Fouché
LK
Lulu Kruger
SD
Storm Durr
DM
Danie Maree
JM
Johan Malherbe
PS
Paula Styger
JP
Johan du Plooy
PG
Pieter Geldenhuys
GA
Gerry Albertse
JW
Jaco van der Westhuizen
GA
Gaskunstenaars:
MC
Mimi Coertse
DB
Die Drie Petersen Broers
DB
Die Grobler Broers