No Hero

Vrygestel: 1992
Tydsduur: 1h 42m
Ouderdomsbeperking: Geen
Larry se realiteitsprogram, “Love Birds”, waar ‘n deelnemer potentsieel ‘n troumaat kan ontmoet, se toekoms is op die spel. André sal nog geld in “Love Birds” investeer mits die kykersgetal toeneem. Larry bewimpel ‘n plan om Suid-Afrika se gewildste ...

Larry se realiteitsprogram, “Love Birds”, waar ‘n deelnemer potentsieel ‘n troumaat kan ontmoet, se toekoms is op die spel. André sal nog geld in “Love Birds” investeer mits die kykersgetal toeneem. Larry bewimpel ‘n plan om Suid-Afrika se gewildste sanger en akteur, Marcel Meyer, te kry om aan “Love Birds” deel te neem. Van meet af aan slaan Marcel die drom op sy eie maat en nié soos wat Larry dinge beplan nie. Marcel besef met ‘n skok dat Larry dinge bewimpel het en in die proses besef hy ook dat hy eintlik verlief is op Kim, die deelnemer wat hy nie veronderstel was om te kies nie.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

TS
Tim Spring

Vervaardigers

HS
Helena Spring
BC
Barry Coetzee

Akteurs

SH
Steve Hofmeyr
JS
Jennifer Steyn
FO
Frank Opperman
BK
Ben Kruger
CS
Clive Scott
NR
Nicky Rebelo
MH
Marcel van Heerden
HT
Hélène Truter
MB
Michelle Botes
LF
Les Franken
FG
Franz Gräbe
SP
Sandra Prinsloo
DJ
Danie Joubert
WS
Willie Schultz
HW
Henry van der Westhuizen
PL
Paul Lamb
AH
Adjudant Offisier Tim Hurn
KM
Konstabel Samuel Mageza
FP
Francois Potgieter
LM
Lizz Meiring
CH
Chanté Hinds
AA
Anel Adams
CH
Connie Hill
JB
Joe de Beer
AL
André Lombard
FL
Flakie Lakie
GB
Graham Bailey
MB
Michael Brunner
LH
Lyn Hooker
DS
Dirk Snyder
FT
Francois du Toit
AB
Albert Burger
HG
Henriëtta Gryffenberg