Ma Skryf Matriek

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Bella, ‘n middeljarige huisvrou en ma, is nou keelvol daarvoor om te hoor dat sy nie intellektuele gesprekke kan voer nie. Sy besluit dat die enigste uitweg is om haar matriekeksamen te skryf. Laataand studies, geheime ontmoetings en ‘n kombuis wat a...

Bella, ‘n middeljarige huisvrou en ma, is nou keelvol daarvoor om te hoor dat sy nie intellektuele gesprekke kan voer nie. Sy besluit dat die enigste uitweg is om haar matriekeksamen te skryf. Laataand studies, geheime ontmoetings en ‘n kombuis wat amper afbrand vul Bella se dae. Bella se potensiaal word ontgin, maar haar vreemde gedrag beproef haar gesin se geduld en hul agterdog raak al groter met elke vis en tjips maaltyd wat hulle moet sluk.

Ma Skryf Matriek is gebaseer op Louis de Villiers se toneelstuk.
Die temalied word gesing deur Min Shaw en Lance James.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

FM
Franz Marx

Draaiboek

AR
Abri le Roux

Vervaardiger

AV
Albie Venter
MV
Madel Venter
VD
Vervaardig deur:
BR
Brigadiers Rolprentmaatskappy

Akteurs

ER
Esther van Ryswyk
FS
Fanie Smit
WN
Wena Naudé
HP
Harriet Pienaar
AS
André Smal
AH
Albie Harmse
AL
Alewyn Lee
MG
Michal Grobbelaar
HD
Hermien Dommisse
AE
Annette Engelbrecht
DN
Dana Niehaus
SL
Sann de Lange
LW
Leo van der Walt
LS
Lambert Stevens
JL
Jacques Loots
PR
Peet van Rensburg
RS
Ria Smit