Lindie

Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Lindie is ’n tienermeisie wat die grond aanbid waarop haar liefdevolle pa, André, loop. Sy kon nie vir ’n beter pa gevra het nie. Die lewe is ’n lied, totdat die skinderstories van haar pa se verhouding met sy sekretaresse, Lindie se ore bereik. Lind...

Lindie is ’n tienermeisie wat die grond aanbid waarop haar liefdevolle pa, André, loop. Sy kon nie vir ’n beter pa gevra het nie. Die lewe is ’n lied, totdat die skinderstories van haar pa se verhouding met sy sekretaresse, Lindie se ore bereik. Lindie se punte verswak en sy loop weg. Die nuus van sy geliefde dogter wat vermis is, ruk André tot sy sinne en hy jaag om by die huis te kom en beland in die proses in ’n motorongeluk. Is dit te laat vir André om sy huwelik met Lenie te red?

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

WG
Wally Green

Draaiboek

LL
Len L Lourens

Vervaardiger

BV
Bill Venter
SO
Sias Odendaal
VD
Vervaardig deur:
KF
Kavalier Films

Akteurs

LR
Lindie Roux
LJ
Lance James
CS
Christine Stevens
PM
Pietie Meyer
DN
Diana Newman
FB
Francois de Bruyn
KB
Kobus Bekker
OB
Oscar Burn
SO
Sias Odendaal
LL
Len Lindeque
CS
Carina Siebrits
KE
Kosie Eloff
EM
Elwyn Morris
WN
Wena Naudé
SP
Sandra Potgieter
LS
Lambert Steven
HT
Hein Toerien
DR
Diane Ridler
SE
Simon Engelbrecht
DT
Dina Truter
AL
Alida Louw