Lied In My Hart

Vrygestel: 1970
Tydsduur: 1h 31m
Ouderdomsbeperking: Geen
Linda is die orreliste van die gemeente, haar broer Parra hoop dominee Paul Murray sal met Linda trou. Paul het egter jare gelede al sy hart verloor op die mynbaas se beeldskone dogter, Estelle Weber. Wanneer Paul met Estelle trou is sommige lede van...

Linda is die orreliste van die gemeente, haar broer Parra hoop dominee Paul Murray sal met Linda trou. Paul het egter jare gelede al sy hart verloor op die mynbaas se beeldskone dogter, Estelle Weber. Wanneer Paul met Estelle trou is sommige lede van die gemeente nie gelukkig met sy keuse nie en Paul besluit om Estelle te beskerm sal hy die gemeente verlaat. Hulle gaan na Wene waar Paul in die operawêreld beland. Parra skryf ’n brief vir Paul en soebat hom om huis toe te kom ná ’n ongeluk by die myn.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

IH
Ivan Hall

Draaiboek

BS
Basil Stols
GG
Gilbert Gibson
SW
Sakkie van der Walt

Vervaardigers

BV
Ben Vlok
EW
Elmo de Witt
TM
Tommie Meyer

Akteurs

GK
Gé Korsten
MS
Mitsi Stander
MS
Min Shaw
PP
Pietie Meyer as Parra
JL
Jacques Loots
TJ
Tonny Jay
MJ
MaryAnn Johnston
PH
Pieter Hauptfleisch
GP
Gert Potgieter
SL
Sann de Lange
PM
Patrick Mynhardt
SM
Siegfried Mynhardt
NT
Nellie du Toit
AR
Alexis Retief
LK
Lulu Kruger
GR
Gideon Roos
DN
Diana Newman
ND
Neville Dawson