Klein Duimpie

Tydsduur: 21m
Ouderdomsbeperking: Geen
Otto en Krokkie ontmoet Klein Duimpie en word vinnig vriende met hierdie klein mensie. Hulle vertel vir Klein Duimpie van hul avonture en hy sien uit na avonture van sy eie. Wanneer twee skobbejakke 100 sjielings aan Klein Duimpie se pa aanbied sodat...

Otto en Krokkie ontmoet Klein Duimpie en word vinnig vriende met hierdie klein mensie. Hulle vertel vir Klein Duimpie van hul avonture en hy sien uit na avonture van sy eie. Wanneer twee skobbejakke 100 sjielings aan Klein Duimpie se pa aanbied sodat Klein Duimpie hul vakleerling kan wees sê Klein Duimpie vir sy pa om die aanbod te aanvaar want hy sal ontsnap en teruggaan huis toe. Dinge gaan egter nie volgens Klein Duimpie se plan nie, maar gelukkig kom Otto en Krokkie tot sy redding.

Regisseur

CH
Charl van Heyningen

Vervaardiger

GH
Gerhard Hahn

Uitvoerende vervaardigers

AS
André Sikojev
CC
Claus Clausen
SB
Stefan Beiten