Kimberley Jim

Vrygestel: 1963
Tydsduur: 1h 21m
Ouderdomsbeperking: Geen
Jim en Gerry is twee slinkse pokerspelers en verkoop gepatenteerde medisyne om ’n inkomste te maak. Tydens een van hul pokerspeletjies wen hulle die papiere tot ’n diamantmyn op Kimberley se diamantvelde. Die diamantmyn is meer ’n geldput as wat dit ...

Jim en Gerry is twee slinkse pokerspelers en verkoop gepatenteerde medisyne om ’n inkomste te maak. Tydens een van hul pokerspeletjies wen hulle die papiere tot ’n diamantmyn op Kimberley se diamantvelde. Die diamantmyn is meer ’n geldput as wat dit ’n fontein van rykdom is. Jim en Gerry wil spore maak, maar eers sal hul die inwoners van Mac-Mac moet uitoorlê om hul verlies te minimaliseer.

Afrikaners is plesierig … selfs in Engels!
Oor die jare heen het die Afrikaanse skeppers van kykvermaak hul tone ook in die Engelse poel gesteek. Trots Afrikaanse mense, onder andere Jamie Uys, het nie hul skeppende talente beperk tot Afrikaans nie, en aangesien daar geen einde aan hul artistieke vermoëns is nie, het hulle kykgenot in Engels ook vervaardig.

Ons bring nou ook vir jou Engelse films wat met ‘n Afrikaanse aanslag deur trots Afrikaanse mense vervaardig is!

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

EN
Emil Nofal

Draaiboek

EN
Emil Nofal

Vervaardigers

EN
Emil Nofal
JU
Jamie Uys

Akteurs

JR
Jim Reeves
MU
Madeleine Usher
CP
Clive Parnell
AS
Arthur Swemmer
TT
Tromp Terre’Blanche
VR
Vonk de Ridder
DW
Dawid van der Walt
JN
June Neethling
MH
Mike Holt
GM
George Moore
DL
Don Leonard
ED
Eddie Domingo
FP
Freddie Prozesky
MB
Morrie Blake
JP
Johan du Plooy
OK
Olive King
JH
June Hern
MO
Marie-Louise Otten
DF
Deborah Frances
CP
Charmain Peker
PH
Pieter Hauptfleisch
DO
Dick O’Shaughnessy
RL
Ralph Loubser
DS
Dale Swanepoel
GL
George Lane
BP
Billy Pretorius
TB
The Blue Boys