Katrina
Vrygestel: 1969
Tydsduur: 1h 40m
Ouderdomsbeperking: Geen
Katrina en haar seun, Paul, lyk en leef soos wit mense, maar is bruin. Paul, wat pas teruggekeer het van Engeland en ‘n werk aangebied is as dokter by die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad, weet nie dat hy bruin is nie. ‘n Nuwe Pastoor, Alec Trevel...
Katrina
Katrina en haar seun, Paul, lyk en leef soos wit mense, maar is bruin. Paul, wat pas teruggekeer het van Engeland en ‘n werk aangebied is as dokter by die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad, weet nie dat hy bruin is nie. ‘n Nuwe Pastoor, Alec Trevellan, arriveer en raak verlief op Katrina. Hy het ook ‘n donker verlede. Katrina se broer, Adam waarsku beide Katrina en Alec om nie te trou nie. Hy nooi Alec om die dorpie te besoek waar Katrina grootgeword het.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
JR
Jans Rautenbach
Vervaardigers
EF
Emil Nofal Films
Akteurs
JS
Joe Stewardson
JK
Jill Kirkland
CR
Cobus Rossouw
DL
Don Leonard
IS
Ian Strauss
KH
Katinka Heyns
CT
Carel Trichardt
RB
Regardt van den Bergh
SS
Simon Sabela
AH
Anthony Handle