Jakkalsdraai se Mense

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 36m
Ouderdomsbeperking: Geen
Christa van Wyk het, ná ‘n mynongeluk haar man en twee van hul seuns se dood veroorsaak het, as enkelouer haar oorblywende drie kinders na die beste van haar vermoë grootgemaak. Nic, Aletta en Henk was die spil waarom Christa se bestaan gedraai het. ...

Christa van Wyk het, ná ‘n mynongeluk haar man en twee van hul seuns se dood veroorsaak het, as enkelouer haar oorblywende drie kinders na die beste van haar vermoë grootgemaak. Nic, Aletta en Henk was die spil waarom Christa se bestaan gedraai het.

Die gemeenskap van die myndorp Jakkalsdraai skinder lank reeds van Christa se seun Henk. Wanneer Nic in ‘n kroeggeveg betrokke raak en tot tronkstraf gevonnis word, neem dinge ‘n drastiese wending. Ná Nic sy vonnis uitgedien het en terugkeer Jakkalsdraai toe volg ‘n mynramp wat almal in die dorp se lewens raak en verander.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

FM
Franz Marx

Draaiboek

FM
Franz Marx

Vervaardigers

AV
Albie Venter
MV
Madel Venter
VD
Vervaardig deur:
BR
Brigadiers Rolprentmaatskappy

Akteurs

WN
Wena Naudé
JB
Jan Bruyns
WS
Wilna Snyman
LB
Lieb Bester
AE
Annette Engelbrecht
CE
Coetzee van Eck
MB
Magda Beukes
MB
Mojan Brits
LW
Leo van der Walt
AS
André Smal
DM
David van der Merwe
SJ
Schalk Jacobsz
ZP
Zack du Plessis
DN
Dana Niehaus
AL
André Laubscher
LS
Louwrens Snyman
FS
Fanie Smit
CV
Cobus Visser
EH
Elise Hibbert
WT
Woutrine Theron
PM
Philip Markgraaff
MW
Mona Willemse
EV
Elise Venter
MV
Madel Venter
“Vrystaat”