Erfgenaam

Vrygestel: 1971
Tydsduur: 1h 22m
Ouderdomsbeperking: Geen
Toe Louise besef hoe graag haar man, Henning, ‘n seun wou hê het sy ‘n plan bewimpel om sy wens te realiseer. Henning is ‘n uiters suksesvolle sakeman wat nie skroom om op enige manier moontlik te kry wat hy wil hê nie. Sy dryf en die ongenaakbare ma...

Toe Louise besef hoe graag haar man, Henning, ‘n seun wou hê het sy ‘n plan bewimpel om sy wens te realiseer. Henning is ‘n uiters suksesvolle sakeman wat nie skroom om op enige manier moontlik te kry wat hy wil hê nie. Sy dryf en die ongenaakbare manier waarop hy transaksies beklink is egter iets waarmee sy seun, Werner, nie geneë is nie en om dinge te vererger keur Henning ook nie Werner se verhouding met ‘n bywoner se dogter goed nie.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

KR
Koos Roets

Draaiboek

KM
Kobus Maritz
VD
Vervaardig deur:
QF
Quadro Films

Akteurs

LS
Lourens C Schultz
DL
Don Leonard
DS
Dawid Swart
MS
Mitsi Stander
KR
Kita Redelinghuys
LM
Lynette Marais
DW
Dougie Watson
WS
Wilna Snyman
DR
Diane Ridler
FB
Fritz Bourquin
KM
Koos Meyer
PJ
Pieter Joubert