Eldoradopark

Tydsduur: 9m 34s
Ouderdomsbeperking: 13
Geweld teen vroue en kinders is ‘n diepgewortelde maatskaplike probleem. Anna ken die roetine van mishandeling al te goed ... tot op ‘n dag wat sy besluit het sy gaan nie meer ‘n slagoffer wees nie. In Suid-Afrika sterf daar ongeveer elke 8 ure ‘n ...

Geweld teen vroue en kinders is ‘n diepgewortelde maatskaplike probleem. Anna ken die roetine van mishandeling al te goed ... tot op ‘n dag wat sy besluit het sy gaan nie meer ‘n slagoffer wees nie.

In Suid-Afrika sterf daar ongeveer elke 8 ure ‘n vrou aan die hande van haar lewensmaat. Die vroue se stilte was die moordenaar se wapen. Staan op teen geslagsgebaseerde geweld, moet nie stilbly nie.

Regisseur

WR
Will Robbertse

Vervaardigers

WR
Will Robbertse
JR
JeanMarie Robbertse

Akteurs

ML
Magdalena Linton
RL
Romeo Langeveldt
JL
Jiphtael Langeveldt
SL
Shavonne Langeveldt
RI
Reinhard Ingram
WR
Will Robbertse