Eden
Vrygestel: 2018
Tydsduur: 4m 31s
Ouderdomsbeperking: Geen
’n Jong jagter het nie die moed om ’n bokkie met ’n pyl en boog te skiet nie, maar sy pa hoef nie twee keer daaroor te dink nie en wond die bokkie. Die seun agtervolg die bokkie in die woud in en kom af op ‘n spirituele entiteit wat die bokkie genees...
Eden
’n Jong jagter het nie die moed om ’n bokkie met ’n pyl en boog te skiet nie, maar sy pa hoef nie twee keer daaroor te dink nie en wond die bokkie. Die seun agtervolg die bokkie in die woud in en kom af op ‘n spirituele entiteit wat die bokkie genees.
Eden is ’n studentefilm deur The Animation School.
Regisseur
ON
Onbekend
Vervaardiger
TS
The Animation School
SB
Shaun Botha
CS
Conor Smith
WK
Wilmien Kotze
OR
Owen van Rooy
VM
Vasco Mendes