Die Wonderwerke van Jesus
Tydsduur: 43m 53s
Ouderdomsbeperking: Geen
Jesus het baie glorieryke wonderwerke uitgevoer.
Hy het die siekes gesond gemaak, die verlamdes kon weer loop, die wat dood was het Hy weer opgewek en Hy het selfs op die water geloop. Terwyl party Jesus misverstaan en gevrees het, het ander gevind d...
Die Wonderwerke van Jesus
Jesus het baie glorieryke wonderwerke uitgevoer.
Hy het die siekes gesond gemaak, die verlamdes kon weer loop, die wat dood was het Hy weer opgewek en Hy het selfs op die water geloop. Terwyl party Jesus misverstaan en gevrees het, het ander gevind dat hulle geloof versterk was. Deur al Sy wonderwerke kon Jesus sy Goddelike glorie openbaar en deur Sy prediking het Hy ons geleer dat ons almal broers en susters is en dat ons vir mekaar moet omgee en mekaar moet liefhê.
Regisseur
WK
William R. Kowalchuk
UR
Uitvoerende regisseur:
GB
Gerhard Buckholz
AG
Andrew Greenberg
SW
Seth Willenson
ME
Mede-vervaardiger:
JR
Jean Rogers
Akteurs
AH
Anrich Herbst
DV
Deidre Venter
EK
Elmarie Kruger
JG
Jakkie Groenewald
JW
Johan v.d. Westhuizen
JB
Jacques Bosch
JG
Jacques Gombault