Die Wildtemmer

Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 40m
Ouderdomsbeperking: Geen
Toe wildtemmer, Kobus le Grange, weier om sy plaas, Klipkraal, aan sy buurman, Mynhardt Basson, te verkoop versprei Mynhardt leuens oor Kobus wat daartoe lei dat niemand meer wild aan Kobus wil verkoop nie. Kobus het geen ander keuse as om sy plaas t...

Toe wildtemmer, Kobus le Grange, weier om sy plaas, Klipkraal, aan sy buurman, Mynhardt Basson, te verkoop versprei Mynhardt leuens oor Kobus wat daartoe lei dat niemand meer wild aan Kobus wil verkoop nie. Kobus het geen ander keuse as om sy plaas te verkoop en aan te beweeg nie, maar intussen het hy en Mynhardt se dogter, Rika verlief geraak op mekaar. ‘n Tragedie noop Kobus egter om wel aan te beweeg en jare later, ná nog ‘n tragedie, keer Kobus terug na Klipkraal.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

GE
Geen

Draaiboek

WR
Willie van Rensburg

Vervaardiger

BV
Bill Venter
VD
Vervaardig deur:
KF
Kavalier Films

Akteurs

BD
Ben Dekker
PH
Pieter Hauptfleisch
BB
Brian Brooke
AC
Anina Conradie
DN
Dianne Newman
AB
Annette Barnard
RL
Ralph Loubser
BF
Bess Finney
EG
Errol Groenewald