Die Sersant en die Tiger Moth

Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 18m
Ouderdomsbeperking: Geen
’n Aspirant vlieënier, Barry, en sy nooi Reinet, ’n rykmanskind, is vasbeslote om die vliegtuig waarmee sy ouers dood verongeluk het te herbou. Haar pa is nie ingenome met die stand van sake nie want hy het min ooghare vir die mannetjie wat beweer hy...

’n Aspirant vlieënier, Barry, en sy nooi Reinet, ’n rykmanskind, is vasbeslote om die vliegtuig waarmee sy ouers dood verongeluk het te herbou. Haar pa is nie ingenome met die stand van sake nie want hy het min ooghare vir die mannetjie wat beweer hy is ’n vlieënier, maar hy het nie eers ’n vlieglisensie nie. Raap en skraap word die onderdele aangekoop deur die jong paartjie, en met die hulp van onverwagse bronne is daar skynbaar niks wat hulle kan keer om die Tiger Moth in die lug te kry nie. Toe haar pa ’n hartaanval kry en die Tiger Moth die enigste vervoer is om hom spoedig by die hospitaal te kry, verander sy opinie van Barry.

*Tobie Cronjé het sy debuut rolprent verskyning gemaak in Die Sersant en die Tiger Moth.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

KR
Koos Roets

Draaiboek

KR
Koos Roets

Vervaardiger

DG
De Wet Groenewald
QP
Quadro Produksie

Akteurs

GB
George Ballot
KH
Katinka Heyns
DL
Don Leonard
WN
Wena Naude
NV
Nigel Vermaas
TC
Tobie Cronje
JL
Jacques Loots
CB
Cecille Buurman
FB
Francois de Bruyn
JP
Johan du Plooy
MF
Mariette Ferreira
DV
Dion Viljoen
MT
Majoor Noels du Toit
JB
Johan Brewis
LN
Louis van Niekerk
MC
Marko van der Colff
SL
Sann de Lange
MC
Morné Coetzer
DW
Douglas Watson
MA
Max Angorn