Die Koster

Vrygestel: 1978
Tydsduur: 1h 29m
Ouderdomsbeperking: Geen
Aangenaam-vallei is ‘n klein dorpie in die Karoo, gehul in stof en baie geheime. Andriena is ‘n weeskind wat deur haar tantes grootgemaak is, sy is naïef en onskuldig wanneer sy die imposante Engelsman van Princess Town ontmoet. Op hierdie dorpie wor...

Aangenaam-vallei is ‘n klein dorpie in die Karoo, gehul in stof en baie geheime. Andriena is ‘n weeskind wat deur haar tantes grootgemaak is, sy is naïef en onskuldig wanneer sy die imposante Engelsman van Princess Town ontmoet. Op hierdie dorpie word naaimasjiene, osse en skape hoog geag wanneer daar troureëlings gemaak word. Wie sal dan vir die weeskind Andriena iets gee om ook in die huwelik te tree, of sal geskiedenis homself herhaal?

Die Koster is gebaseer op die boek “The Beadle” wat deur Pauline Smith geskryf is.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

SB
Stephan Bouwer
AS
Assistent-regisseur:
MN
Malinda Nel
VD
Vervaardig deur:
ON
Onbekend

Akteurs

CR
Cobus Rossouw
AW
Annelisa Weiland
WS
Wilma Stockenström
IP
Isobel Pienaar
KL
Ken Leach
AR
Annelize van der Ryst
CV
Cobus Visser
WQ
Willem de la Querra
AC
Anna Cloete
PN
Pietro Nolte
AR
Antoinette le Roux
SF
Spokie Fourie
PS
Peet Venter Senior
PJ
Peet Venter Junior
JW
Johannes van der Westhuizen
GR
Gerrit le Roux