Die Jesus Verhaal

Vrygestel: 1979
Tydsduur: 2h 1m
Ouderdomsbeperking: 13
‘n Nederige geboorte in ‘n stal in Bethlehem is waar ons kennis maak met Jesus, die uitverkorene. Die reis wat Jesus neem as die Seun van God word vertel in hierdie dokumentêre program gebaseer op die Evangelie van Lukas. Neem asseblief kennis dat ...

‘n Nederige geboorte in ‘n stal in Bethlehem is waar ons kennis maak met Jesus, die uitverkorene. Die reis wat Jesus neem as die Seun van God word vertel in hierdie dokumentêre program gebaseer op die Evangelie van Lukas.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseurs

JK
John Krish
PS
Peter Sykes

Vervaardiger

II
Inspirational Films, Inc.

Akteurs

BD
Brian Deacon
RN
Rivka Neuman
AS
Alexander Scourby
NN
Niko Nitai
YS
Yosef Shiloach
OL
Ori Levy