Die Jagters
Vrygestel: 1960
Tydsduur: 1h 20m
Ouderdomsbeperking: Geen
Andries en Theuns is stiefbroers wat soos bloedbroers grootgeword het. Albei is verlief of Tina, maar sy wil met Theuns trou. ‘n Diamantsmokkelaar word doodgeskiet, diamante ter waarde van 100 000 pond is skoonveld en kort voor lank word Theuns die h...
Die Jagters
Andries en Theuns is stiefbroers wat soos bloedbroers grootgeword het. Albei is verlief of Tina, maar sy wil met Theuns trou. ‘n Diamantsmokkelaar word doodgeskiet, diamante ter waarde van 100 000 pond is skoonveld en kort voor lank word Theuns die hoofverdagte en hy slaan op vlug. Die broers se pa, Louwrens, stuur Andries om sy broer te gaan haal. Hoogdrama volg wanneer die uitslae van die ballistiese toetse terugkom.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
GV
Gordon Vorster
Draaiboek
GV
Gordon Vorster
PR
Produksiebestuurder:
GV
George Vollaire
VD
Vervaardig deur:
SR
Suid-Afrikaanse Rolprentproduksies
Akteurs
PB
Pieter de Bruyn
RL
Ralph Loubser
VV
Vicki Vosloo
DS
Danie Smal
SL
Sann de Lange
AS
Arthur Swemmer
TC
Trecia Crous
JV
Johan Vermeulen
HM
Harry Mekela
PB
Pieter Bezuidenhout
MC
Morné Coetzer
CG
Christo Gerber