Die Dapper Kleremaker
Tydsduur: 24m 12s
Die kleremakertjie vertel vir Otto en Krokkie dat hy van ‘n groot avontuur droom wat van hom ‘n ware held sal maak. Die drie vriende vertrek saam op \'n opwindende reis vol verrassings en uitdagings. Teen die einde van hul reis word die kleremakertji...
Die Dapper Kleremaker
Die kleremakertjie vertel vir Otto en Krokkie dat hy van ‘n groot avontuur droom wat van hom ‘n ware held sal maak. Die drie vriende vertrek saam op \'n opwindende reis vol verrassings en uitdagings. Teen die einde van hul reis word die kleremakertjie nie net die held waarvan hy nog altyd gedroom het nie, maar wen hy ook die hart van \'n pragtige prinses.
Regisseur
CH
Charl van Heyningen
Vervaardiger
GH
Gerhard Hahn
Uitvoerende vervaardigers
AS
André Sikojev
CC
Claus Clausen
SB
Stefan Beiten