Danie Bosman: Die Verhaal van die Grootste S.A. Komponis
Vrygestel: 1969
Tydsduur: 2h 6m
Ouderdomsbeperking: Geen
Danie Bosman, ‘n boekhouer vir die regering by die Uniegebou, droom dag in en dag uit oor sy musiek. Hy is so in vervoering met sy komposisies dat selfs sy baas nie meer ooghare het vir hom nie. Danie ontmoet die vrou wat sy hart steel, maar musiek b...
Danie Bosman: Die Verhaal van die Grootste S.A. Komponis
Danie Bosman, ‘n boekhouer vir die regering by die Uniegebou, droom dag in en dag uit oor sy musiek. Hy is so in vervoering met sy komposisies dat selfs sy baas nie meer ooghare het vir hom nie. Danie ontmoet die vrou wat sy hart steel, maar musiek bly sy eerste liefde. Danie probeer ‘n normale lewe lei sonder musiek, maar na ses jaar kan hy dit nie meer verdra nie en keer terug na die klawers, gedetermineerd dat Suid-Afrika sy naam sal ken.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
EW
Elmo de Witt
Vervaardiger
TM
Tommie Meyer
Akteurs
FM
Franz Marx
MS
Min Shaw
FL
Fritz van Lingen
SM
Siegfried Mynhardt
DL
Don Leonard
BD
Brian D’Shaughnessy
DS
Danie Steyn
PM
Pietie Meyer
DB
Dirkie van den Bergh
MR
Müller Retief
SL
Sann de Lange
LN
Louis van Niekerk
KB
Kenneth Baker
RL
Ralph Loubser
MA
Max Angorn
DB
Dulcie van den Bergh
IY
Ian Yule