Brokkie van My Hart

Vrygestel: 2021
Tydsduur: 1h 4m
Ouderdomsbeperking: Geen
Brokkie van My Hart se storielyn is geskryf rondom ‘n sê-ding van Hoër Volkskool se Hoof, Mnr. Terry Nicholenas, wat ook in die film verskyn. Mnr. Nicholenas sê altyd dat Volkies die beste skool is, want dit is ONS skool. Karakters beeld die skoollew...

Brokkie van My Hart se storielyn is geskryf rondom ‘n sê-ding van Hoër Volkskool se Hoof, Mnr. Terry Nicholenas, wat ook in die film verskyn. Mnr. Nicholenas sê altyd dat Volkies die beste skool is, want dit is ONS skool. Karakters beeld die skoollewe by Volkies uit en staaltjies uit die skool se verlede word ook ingeweef. Vriendskappe, koshuislewe, kattekwaad asook tienertrane is deel van die storie.

Regisseur

TN
Theunis Nel
AR
Assistant Regisseur:
GS
Geert Stoop

Vervaardiger

WP
Woema Produksies
HP
Hoër Volkskool Potchefstroom
GD
Geborg deur:
TP
Top Car Panelbeaters
JS
Jack Pauw Seunskoshuis
OM
Ons Hoop Meisieskoshuis

Akteurs

CT
Chrisné van Tonder
YL
Yentl Lamprecht
SL
Stephan Labuschagne
WV
Willis Viljoen
MB
Marli Badenhorst
GS
Geert Stoop
LM
Luca Mzizi
CN
Christoff Nel
HS
Hildemarie Swart
AP
Ansie Postma
WH
Willie Henning
ER
Elretha Janse van Rensburg
LR
Luné van Rooyen
MS
Morné Smit
MP
Magriet Pyper
TN
Terry Nicholenas
AH
Andries Huisamen
MB
Mighael de Beer