As Ons Twee Eers Getroud Is

Vrygestel: 1962
Tydsduur: 1h 14m
Ouderdomsbeperking: Geen
Terwyl die van der Merwe egpaar hul 25ste huweliksherdenking beplan besef hulle dat hul huweliksertifikaat skoonveld is. Wanneer hulle navraag doen word hulle ingelig dat daar geen rekord is wat aandui dat hulle wettig getroud is nie. Aangesien daar ...

Terwyl die van der Merwe egpaar hul 25ste huweliksherdenking beplan besef hulle dat hul huweliksertifikaat skoonveld is. Wanneer hulle navraag doen word hulle ingelig dat daar geen rekord is wat aandui dat hulle wettig getroud is nie. Aangesien daar dan nou geen rekord is dat hulle wettig getroud is nie beteken dit dat hulle al die jare in sonde saamleef en dat hul drie kinders buite die eg gebore is. Magriet wil niks weet van die feit dat sy nie ‘n eerbare vrou is nie en trek in by die motel en sê sy sal eers weer huis toe gaan as Karel instem dat die dominee hulle trou.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.

Regisseur

JP
Jan Perold

Vervaardiger

SR
Suid-Afrikaanse Rolprentproduksies

Akteurs

FB
Frederik Burgers
LK
Lulu Kruger
JW
Jaco van der Westhuizen
WL
Willem Loots
PG
Pat Gill
EB
Emsie Botha
AR
Abrie van Rooyen
EF
Elsa Fouche
WN
Wena Naudé
CG
Chris Gerber
PM
Patrick Mynhardt
RL
Ralph Loubser
JB
Jan Bruyns
SL
Sann de Lange
AS
Arthur Swemmer